Belgrado
Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Serwië |
Koördinate | 44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O |
Stigting | 279 v.C. (Singidunum) |
Stadstatus | 2de eeu n.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 359,96 vk km |
Hoogte bo seevlak | 117 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2015) | 1 166 763 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 241/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Zoran Radojičić |
Amptelike Webwerf | beograd.rs |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belgrado.
- (en) Toerisme-inligting oor Belgrado op Wikivoyage
- (sr) Amptelike webwerf
- (en) "Belgrade". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.