1710
jaar
1710 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | ◄ 1710 ► | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1710 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Kaart van Malakka en Siam, omtrent 1710, Gerard van Keulen | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1710 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 10de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die VOC gee opdrag om die kolonie op Mauritius te verlaat. Goewerneur van der Velde ontruim die eiland. Die bevolking vertrek na die Kaap.
- 19 Februarie – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word camerlengo van die kollege van kardinale.
- 1 Maart – Pous Clemens XI verklaar Lucia Broccadelli van Narni salig.
Geboortes
wysig- 4 Januarie – Giovanni Battista Pergolesi, Italiaanse komponis, violis en orrelmusikant († 1736)
- 15 Februarie – Lodewyk XV van Frankryk, Franse koning († 1774)
- 12 Maart – Thomas Arne, Engelse komponis († 1778)
- 21 Julie – Paul Heinrich Gerhard Möhring, Duitse dokter, plantkundige en dierkundige († 1792)
- 22 November – Wilhelm Friedemann Bach, Duitse komponis († 1784).
- Onbekend – Adam Kok I, eerste leier van die Griekwas in Suid-Afrika († 1795)
Sterftes
wysig- 19 Januarie – Francesco Cupani, Italiaanse natuurkundige wat hoofsaaklik belanggestel het in plantkunde (* 1657)
- Onbekend – Andriamasinavalona, koning van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar (* onbekend).