1546
jaar
1546 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1541 | 1542 | 1543 | 1544 | 1545 | ◄ 1546 ► | 1547 | 1548 | 1549 | 1550 | 1551 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1546 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1546 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 20 April – Giovanni Angelo Medici (later Pous Pius IV) word tot biskop gewy.
- 8 Oktober – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van Sabina.
Geboortes
wysig- 4 Julie – Murat III, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1595).
- 14 Desember – Tycho Brahe, Deense sterrekundige († 1601).
Sterftes
wysig- 18 Februarie – Martin Luther, teologiese grondlegger en leraar van die Reformasie (* 1483).