1140
jaar
1140 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1135 | 1136 | 1137 | 1138 | 1139 | ◄ 1140 ► | 1141 | 1142 | 1143 | 1144 | 1145 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1140 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Palermo, Cappella Palatina | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1140 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Die sinode van Sens veroordeel die leer van die teoloog Pierre Abélard.
- In Palermo word in die Cappella Palatina Bisantynse mosaïeke aangebring
Geboortes
wysig- Onbekend – Alexios V, keiser van die Bisantynse Ryk († 1204)
Sterftes
wysig- (ongeveer) Teenpous Victor IV (Gregorius) gebore Gregorio Conti.