Spotsanger
Die spotsanger (Hippolais icterina) is 'n redelike algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne, dorre boomveld, droë rivierbeddings, plantasies en tuine. Hulle kom meestal een-een voor. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 10 – 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Icterine Warbler.
Spotsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. icterina
|
Binomiale naam | |
Hippolais icterina (Vieillot, 1817)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hippolais icterina. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Hippolais icterina". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)