Nuwe Nederlands
Nuwe Nederlands is die naam vir Nederlands soos gepraat en geskryf sedert ongeveer 1500, om dit te onderskei van die vroeëre fases van die taal, Middelnederlands en Oudnederlands. Die term Vroeë Nuwe Nederlands is gereserveer vir die Nederlands van die 16de eeu en die 17de eeu.
Nuwe Nederlands | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Nederland, Noordelike België, dele van Frankryk langs die Noordsee | |
Gebied: | Die Lae Lande | |
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Nederfrankies Middelnederlands Nuwe Nederlands | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | —
| |
ISO 639-3: | dum
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sien ook
wysigIndo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |