Barbara Babcock
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Babcock (gebore 27 Februarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Far and Away (1992) en Space Cowboys (2000), en in die televisiereekse Hill Street Blues (1981) en Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).
Barbara Babcock | |
Geboorte | 27 Februarie 1937 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1980: The Black Marble
- 1983: The Lords of Discipline
- 1992: Far and Away
- 2000: Space Cowboys
Televisiereekse
wysig- 1967: Judd for the Defense
- 1981: Hill Street Blues
- 1984: The Four Seasons
- 1986: Mr. Sunshine
- 1987: The Law and Harry McGraw
- 1993: Dr. Quinn, Medicine Woman
Televisierolprente
wysig- 1978: Operating Room
- 1982: Memories Never Die
- 1983: Quarterback Princess
- 1984: Attack on Fear
- 1986: News at Eleven
- 1998: USMA West Point
- 1999: A Vow to Cherish
- 2002: Home Alone 4